Danville - Algemeen


Blessings van Curro Privaatskool

   

   

   

   

   

   

Kruideniersware Insameling

   

Elke blikkie help

Kruideniersware vir Afrika!

   

 

So maak ons kruideniersware bymekaar

 

'n Karavaanhuis

Ek en my boetie

   

 

 

In hierdie houthuisie bly 'n 4 weke oud baba

Ons nuutste baba, 4 weke oud

   

 

Probeer die koue uit 'n houthuisie hou met karton teen die dak

Almal help

   

 

 

Baie dankie vir die klere

Baie baie dankie aan almal wat gehelp het

   

 

 

Die gaste gee ook hand

Duimsuig bly maar lekker

   

Elsabe op pad met die kruideniersware, baie dankie

Jeremia geniet middagete, kyk hoe groot is hy al

   

Vele hande maak ligte werk

Vlytige hande help aflaai

   

Vreugde is kos vir ons kinders

Die heerlikste beskuit om harte mee bly te maak